Search

FONTEIN UITGEWERY

Sector: Media and Communications
Date Founded: April 2017


Head Of Organisation: Marlize Rossouw
Email: marlize@fonteinuitgewery.co.za
Position: Chief Executive

Website: Click to View
Office Telephone: 012 332 2557
Office Email: marlize@fonteinuitgewery.co.za
Province: Gauteng
Street Address:
Gereformeerde Kerk - Totiusdal, Starkey Avenue
Waverley, Pretoria
Gauteng
0135
Postal Address:
P.O. Box 31120,
Totuisdal, Pretoria
Gauteng
0186

Vision

Fontein Uitgewery funksioneer as die kanaal waardeur christelike onderrig, opleiding, studies en leer bevorder word deur die beskikbaarstelling van hoë gehalte christelike publikasies. Dit stel die uitgewery in staat om dit as ‘n geleentheid te gebruik ter uitbouing van God se koninkryk en om die woord verder uit te dra in die primêr, sekondêr en tersiêre fases van opleiding. Deur middel van die skool kurrikulums wat deur die ICO ontwikkel word, word verskeie skole bereik en is die doel dus juis om nog verder in skole daarmee uit te brei en sodoende ‘n bydrae te lewer tot kwaliteit christelike onderrig in Suid-Afrika. Die publikasie van tersiêre hulpmiddels vir Aros is ook van kardinale belang vir die opleiding van onderwysstudente met christelike leer as basis.

Activities

• Youth (secondary school & students)

• Teaching and Training (tertiary/ adult/community level)



No branches found.
First Previous
1
Next Last Page 1 of 1
No events found.
No projects found.
No volunteers found.
No resources found.