Search

CHRISTELIKE GEREFORMEERDE TEOLOGIESE SEMINARIUM (CGTS)

Sector: Teaching and Training (tertiary/ adult/community level)


Head Of Organisation: Ds Gerhard Olivier
Email: registrar@cgts.co.za
Position: Registrar

Website: Click to View
Office Telephone: 013 932 2562
Office Email: registrations@cgts.co.za
Province: National
Street Address:
Eden Gemeente, 6 Von Willich Street
Bronkhorstspruit
Gauteng
1020
Postal Address:
Posbus 784,
Bronkhorstspruit
Gauteng
1020

Mission

Dit doen ons deur: * Gereformeerde en Evangeliese teologie met gesag en sonder kompromie, deur middel van die veelsydige inhoud van ons programme te leer. * Gedifferensieerde leerplanne te ontwikkel en in stand te hou, wat vir onderwysvlakke en lewenservaring voorsiening maak. * Wat alle kursusse met lewens– en bedieningspraktyk integreer en die vorming van ’n gereformeerde en evangeliese spiritualiteit. * Die inkorporering van gemeente-gebaseerde afstandsonderrig met dinamiese fakulteitseminaartipe opleiding, in die vorm van ’n voortreflike satellietmodel. * Die werwing en bestuur van 'n fakulteit en personeelkorps wat verbind is tot die heerskappy van Jesus Christus, God se roeping vir mense vanuit sy Kerk, en 'n hoë standaard van teologiese opleiding. * Die lewering van goed opgeleide kandidate vir die bediening en kerkplanters vir die liggaam van Christus.

Vision

Die CGTS se bestaansdoel is om God te verheerlik en om Sy Koninkryksheerskappy in die wêreld uit te brei, deur die Kerk van Jesus Christus te dien, eerstens in Suid-Afrika, maar dan ook verder in Afrika en om Christenleiers vanuit alle lewenstrata te inspireer om die wêreld effektief met die evangelie te bereik en die Kerk op te bou.

Activities

• Research & Development



No branches found.
First Previous
1
Next Last Page 1 of 1
No events found.
No projects found.
No volunteers found.
No resources found.