Search

EXCELSIOR ROOIHUISKRAAL AKADEMIE

Sector: Special Needs Schools
Date Founded: January 2007


Head Of Organisation: Wilna van Beest van Andel
Email: excelsioraka@gmail.com
Position: Hoof

Website: Click to View
Office Telephone: 012 661 0528
Office Email: excelsioraka@gmail.com
Province: Gauteng
Street Address:
Excelsior Akademie, 7 Vlakvoëltjie Avenue
ROOIHUISKRAAL, PRETORIA
Gauteng
0157
Postal Address:
P.O Box 591,
ROOIHUISKRAAL, PRETORIA
Gauteng
0157

Mission

Excelsior Rooihuiskraal Akademie is ten volle verbind om leerders met unieke uitdagings, toe te rus deur middel van die verskaffing van onderrig wat gemik is op die individu se eiesoortige uitdaging. Om hierdie doel te bereik akkommodeer ons die leerders in kleiner klasse met ‘n maksimum van 10 tot 13 leerders. Hoewel ernstig op die akademiese vordering van die leerder gefokus word, word die leerder se menswees en omgewing ook deel daarvan. Die vennootskap met alle belangegroepe is belangrik waarvan die personeel ? belangrike rol speel deur roepingsbewus te wees om hierdie leerders met unieke uitdagings tot sukses by te staan.

Vision

Excelsior Rooihuiskraal Akademie fokus daarop om leerders met unieke uitdagings, toe te rus met die nodige lewensvaardighede, kennis en waardes waarmee hulle suksesvol die uitdagings van die toekoms kan oorbrug.

Activities

• Youth (secondary school & students)

• Christian/Church Schools and Education (School level)

• Values & Character Building



No branches found.
No events found.
No projects found.
No volunteers found.