Search

EVANGELISTIESE VUURKRAG BEDIENING

Sector: Evangelism
Date Founded: February 2017


Head Of Organisation: Apostle John De Klerk
Email:
Position: Leader

Website: Click to View
Office Telephone: 062 799 0691
Office Email: evanvuurkragbenien42@gmail.com
Province: Western Cape
Street Address:
15 Protea Road ,
LENTEGEUR, MITCHELLS PLAIN
Western Cape
7785
Postal Address:

Mission

Om uit te reik na alle mense en om hulle te leer aangaande die Woord van Jesus Christus en om hulle te doop volgens Handelinge 2:38. Om te voorsien in geestelike groei en vleeslike doding en om elkeen te laat ervaar die liefde van God en die blydskap om die Here te dien en om ons mede mens te bedien.

Vision

Om 'n bediening te wees waar mense tuis voel en om geinspireer te word deur die Heilige Gees en die liefde van God, en waar ons as gemeente mekaar kan stig. Om hulle lewens volgens die Woord van Jesus Christus uit te leef en die Evangelie aan die ganse mens te verkondig en om hul self voor te berei vir die wederkoms van Jesus Christus vir die ewige lewe.

Activities

• Church Planting & Disciplemaking Movement

• Church Vitalisation

• Food Security

• Nutrition

• Congregations



No branches found.
No events found.
No projects found.
No volunteers found.